Preaching from the IDEA to the Bible vs. from the Bible to the IDEA
Deductive Preaching: Starts with an IDEA and then looks for supporting Bible passages. Inductive Preaching: Begins with Bible passages and derives an IDAE from it. Which one should be preferred?
Die opening van Markus se Evangelie is 'n roepstem tot almal wat dit hoor om deel te word van die voortgaande verhaal van Jesus Christus, die Seun van God.
Ons leef in ‘n kennis-eeu. Jy kan jou foon vat en enigiets soek waaroor jy wonder. Kennis is volop - maar is dit genoeg? Nee - ons het wysheid nodig. Wat is wysheid en waar kry ek dit?
Ons vra soos Job waarom sleg in ons lewens gebeur. Ons voel magteloos, uitgelewer en buite beheer. God se antwoord aan Job is: Vertrou My want ek is in beheer. Ek regeer oor alles.